Oggenddiens 3 April Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Mateus 21:1-11 Teks: Mateus 21: 5 Tema: Jesus se lyding wys hoedat oorwinning deur nederige diens bereik word. Hoofpunte: 1. Die lyding van Jesus 2. Die ambisie van die mens. 3. Die Koningskap van Jesus. Ps. 122:1,2 en Sb. 12-3: 1 & 2 en Ps. 130:2,4 en Ps. 48:4,5 en 118:13,14 

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 10 April Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Markus 14;32-52 Teks: Markus 14: 43-52 Tema: Judas se verraad, die begin van die Middelaar se finale offer vir sondaars se verlossing. Hoofpunte: 1. Die verraaier 2. Die Middelaar 3. Die offer. Ps. 89:1,2 en Sb. 12-3: 1 & 2 en Sing: 36:3 en Ps. 59: 2 & 7 en Skb. 2-4: 1,2,3 en Skb. 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

2 de diens 10 April Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Johannes 8:31-59 Teks: Johannes 8: 36 en Galasiërs 5:1 H.K. Sondag 13 Vrae 33&34 Tema: God se Seun is ons Here, want Hy het ons vrygemaak. Ps. 100:2,4 Ps. 43:3 Skb 10-2 Ps. 33:6

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 17 April Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Lukas 24:13-35 Teks: Lukas 24:25 Tema: Tema: Die opgestane Jesus vergesel sy volgelinge op hulle lewenspad 1. Jesus se verskyning. 2. Jesus se onderrig. 3. Die gelowige se blye reaksie. Ps. 149:1,2, Skb. 12-3:1,2, Ps.34:6,7, Ps. 89:1,6, Skb 3-3:1,2,5,6, Skb. 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 24 April Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Johannes 20:19-30 Teks: Johannes 20:28 Tema: Jesus lei die twyfelaar tot geloof Hoofpunte: 1. Thomas se foute 2. Thomas se eise 3. Jesus se antwoord. Ps. 47: 1, Skb: 12-3:1,2 Ps. 32:1 Ps. 89:6,7 Ps. 42:6.6,7, Skb. 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

2 de diens 24 April Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Lukas 23: 1-25 Teks: Lukas 23: 24-25  H.K. Sondag 15 Tema: Christus het gely omdat my sonde God se toorn verwek het. 1. Christus se lyding en God se toorn. 2. Christus se lyding en Pilatus se oordeel. 3. Christus se lyding en my sonde Ps. 18:1,11 Ps. 31:2,12,18 Skb 10-2 Ps. 90:4,8

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

FaLang translation system by Faboba