Oggenddiens 6 Maart Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: 2 Konings 6: 8-23 Teks: 2 Konings 6: 16 Tema: Die Here wys vir sy kinders hoe Hy hulle vyande sal oorwin 1. Die vyand wat God se Woord wil stuit. 2. Die Here wat sy kinders se oë open. 3. Die oorwinning wat aan God behoort. Ps. 46:1,6 en Sb. 12-3: 1 & 2 en Ps. 40:4, 8 en Ps. 59: 1,2 10 en Ps. 91:1,6,7 en Sb. 5-3: 1, 2 & 5

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

2de diens 6 Maart Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Handeling 4: 1-31 Teks: Handelinge 4: 12 Sondag HK 11 Tema: Die naam van Jesus roep elkeen op om Hom reg te — 1. verstaan 2. vereer 3. vrees Ps. 34:2,4, Ps 2:4,6, Skb. 10-2 Ps. 9:1,7

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Oggenddiens 13 Maart Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: 2 Konings 6: 24 – 2 Konings 7:20 Teks: 2 Konngs 7: 6&7 Tema: God se belofe vir verlossing moet deur die gelowige toegeëin word sodat ons die volmaaktheid daarvan met almal kan deel Hoofpunte: 1. God belowe verlossing.2 . Die gelowige eien hierdie belofe toe. 3. Die gelowige deel die verlossing met almal. Ps. 149:1,2 en Sb. 12-3: 1 & 2 en Ps 4:1,3 en Ps. 72: 7,10 en Ps. 48:1,2,4 en Skb 13-3.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

2de diens 13 Maart Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Mateus 26: 57-68 Teks: Mateus 26: 63&64 Sondag HK 12 Tema:Jesus Christus is gesalf tot ons Profeet, Priester en Koning… 1. Profeet 2. Priester 3. Koning Ps. 118: 13; Ps. 45: 6,7,16; Skb 10-2; Ps. 86:6.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 20 Maart Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: 2 Konings 13:14-22 Teks: 2 Konngs 13. Tema: God benadruk dit dat Sy verlossingsplan ons versekering is van die ewige lewe. Hoofpunte: 1. Die sterfed van Elisa. 2. Die dood van Elisa 3. Die laaste wonderwerk van Elisa. Ps. 33:2, 5 en Sb. 12-3: 1 & 2 en Ps. 119: 7, 11 en Ps. 34:4,9 en Ps. 126:1.2.3 en Skb 13-3.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Oggenddiens 27 Maart Die Erediens word gelei deur Ds. Douw Breed. Skriflesing: Psalm 3 Teks: Psalm 3:4. Tema: Waarvan getuig dit waarop jy hoop, gelowige? Ps. 48:1, 5 en Sb. 12-3: 1 & 2 en Ps. 93:1, 2, 3 en Ps. 34:1, 2 en Ps. 33: 6, 11 en Skb 13-3.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

FaLang translation system by Faboba