Oggenddiens 6 Februarie Die Erediens word gelei deur Ds. Gerard Meijer. Skriflesing: Eksodus 14:1-31 Teks: Hebreërs 11:29 Tema: GELOOF IN CHRISTUS: ’N SAAK VAN LEWE EN DOOD. Ps. 32:1,2 en Sb. 12-3: 1 & 2 en Ps. 32:3 en Ps. 66:3 en Ps. 42:4,5 en Sb. 5-3: 1, 2 & 5

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

2de Diens 6 Februarie Die Erediens word gelei deur Teologiese Student Quintin Venter. Skriflesing: Jesaja 44:6-23 Teks: Jesaja 44:6-8 (Afr 83) & HK. So. 34 V&A 94, 95. Tema: Naas God wat Hom in sy woord openbaar, mag jy geen ander gode dien nie! Ps 96:2,3, Ps 135:9,10, Ps 49:3,4,5, Ps 97:1,4,5

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 13 Februarie Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: 2 Petrus 3 Teks: Gelese gedeelte Tema: Christus se wederkoms staan vas vir elke gelowige te midde van ‘n wêreldse verwarring 1. Die verwarring van die spoters. 2. Die verklaring van die apostel. 3. Die voorbereiding van die gelowiges. Ps. 107:1,10 en Sb. 12-3: 1 & 2 en Ps. 86:1,6 en Ps 73:2,7 en Skb: 3-3: 1,2,3,4

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

2de diens 13 Februarie Die Erediens word gelei deur Teologiese student: Quintin Venter. Skriflesing: Romeine 8 Fokusvers: Romeine 8:28 H.K Sondag 9 Tema: In alles kan ons God die Vader, ons Vader, vertrou. Ps. 103:1,3,7 en Ps. 36:2,3 en Skb 10-2 en Ps. 89:11

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 20 Februarie Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: 2 Petrus 3 Teks: Gelese gedeelte Tema: Christus se wederkoms staan vas vir elke gelowige te midde van ‘n wêreldse verwarring. 1. Die belofe van die wederkoms. 2. Die verwagtng van die gelowiges 3. Die weerstaan van die dwaalleer Ps. 105:1,2 en Sb. 12-3: 1 & 2 en Ps. 25:2,3 en Ps. 68:1 en SKB 18-6:1-5

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 27 Februarie Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: 2 Konings 6:1-7 Teks: 2 Konings 6:6 Tema: God bied uitkoms aan ‘n gelowige wat ‘n terugslag beleef het. 1) Die ontstaan van ‘n krisis 2) Die noodsaak van ‘n oplossing 3) Uitkoms wat geloof bied Ps. 92:1,6 en Sb. 12-3: 1 & 2 en Ps. 19:5,7 en Ps. 31:1,15,17 en Ps 68: 2,9

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

2de diens 27 Februarie Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Genesis 37:12-36, Sondag HK 10, Genesis 45:1-8 Teks: Genesis 37: 26 Tema: God se voorsienigheid en die gelowige se voortbestaan 1. God se voorsienigheid 2. Die gelowige se voortbestaan. Ps. 33:10, Ps. 99:1, Skb 10-2, Ps. 65:8,9,Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

FaLang translation system by Faboba