Oggenddiens 2 Januarie Die Erediens word gelei deur Jan Plomp. Skriflesing: Openbaring 7: 9 – 17 Teks: Openbaring 7: 9 Tema: KYK NA DIE EINDRESULTAAT.Ps. 33: 1 & 6 en Sb. 12-3: 1 & 2 en Ps. 119: 39 & 63 en Sb. 18-1: 1, 4 & 6 en SB 10-2 en Sb. 5-3: 1, 2 & 5

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 9 Januarie Die Erediens word gelei deur Teologiese student Quintin Venter. Skriflesing: Rom. 5: 1 - 11 Teks: Rom. 5: 1 -3 Tema: God bewerk ewige vrede by Hom en toegang tot Hom in Christus, verheug jou daarin!.Ps. 122: 1 & 2 en Sb. 12-3: 1 & 2 en Ps. 119: 59 & 62 en Sb. 3-1: 1 & 3 en Ps 72: 9, 10 & 11 en Sb. 5-3: 1, 2 & 5

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 16 Januarie Die Erediens word gelei deur Ds Danie Snyman. Skriflesing: 2 Samuel 15 Teks: 2 Samuel 15:21 Tema: Saam met Christus, kom wat wil.Hoofpunte: 1. Absalom se verraad. 2. Ittai se lojaliteit. 3. Hoe dit ons aanspreek. Ps.89: 1, 3 Skb 12-3: 1, 2 Ps.79: 5, 6 Ps.138: 2 Ps.73: 11, 12 Sb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 23 Januarie Die Erediens word gelei deur Teologiese student Quintin Venter. Skriflesing: Mateus 13:1-9, 18-23 Teks: Markus 13:1-9, 18-23 Tema: God saai die saad van die Woord sodat dit in jou kan vrug dra. Luister aandagtig. Ps. 95:1,4 Sb. 12-3: 1 & 2 en Ps. 119: 5,7,43 en Ps. 33: 5,6 en Ps. 139: 1,2,12 en Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 30 Januarie Die Erediens word gelei deur Teologiese student Quintin Venter. Skriflesing: Habakuk 3 Teks: Habakuk 3: 16-19 Tema: God se wese is ons hoop en blydskap in ‘n lewe vol moeilike tye. Ps. 145:7,8,9 Sb. 12-3: 1 & 2 en Ps. 119: 5,6 en Ps. 103: 3,4 en Ps. 62: 1,4,5,7 en Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

2de diens 30 Januarie Die Erediens word gelei deur Ds Christo Swanepoel. Skriflesing: Genisis 15 Teks: Genesis 15:17 HK Sondag 8 Tema: God troos ons deur die verborge waarheid van die drie-eenheid. PS 33:1,3 PS 25:7, SKB 10-2, Ps 105:2,3, SKB 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

FaLang translation system by Faboba