Oggenddiens 5 Desember Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Luk 2:8-20 Teks: Luk 2:14 Tema: Christus se geboorte gee nuwe rede vir lofprysing en vreugde. Ps. 145:1,2,4 Skb: 12-3: 1,2 Ps. 86:1,6 Ps. 89:1,6 SKB:4-4:1-6: Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Oggenddiens 12 Desember Die Erediens word gelei deur Ds. Cassie Aucamp. Lees: Ps. 124 Teks: Ps. 124 Tema: Totaal hulpeloos…maar ons hulp is in die Naam van die Here! Psalm 138:1,4 Skb: 12-3: 1,2 Ps. 119:20 Ps. 7:1,6 Ps. 91:1,2: Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 19 Desember Die Erediens word gelei deur Ds. LJE Venter. Lees: 1 Kronieke 29:1-23 Teks:Vers 10-13 Tema: Die koninkryk, die mag en heerlikheid behoort aan God. Ps. 145:1, 4 en 12 Skb: 12-3: 1,2 Ps. 90:1 en 9 Ps. 8:1 en 4 SB 8:1, 4 en 5 Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 26 Desember Die Erediens word gelei deur Jan Plomp. Lees 2 Konings 5: 1 - 19a Teks vers: 17 Tema: Saam met God die jaar 2022 in . Ps 33:1, 2 en Skb 12-3: 1,2 en Skb 9-2: 1, 8, 9 en Ps 36 :2 en Onse Vader en Ps 46:1,3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

FaLang translation system by Faboba