Oggenddiens 7 November Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: 2 Konings 4: 38-41 Teks: Gelese gedeelte Tema: God voed Sy kinders in die swaarste tye met die ware Brood van die lewe. 1. Hongersnood in die land 2. Kos in die pot 3. Les in die wonderwerk. Ps. 145: 1, 2, 9,11 Skb: 12-3: 1,2 Ps. 40:4,8 Ps. 104: 17,20,21 Ps. 126: 2,3: Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 14 November Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: 2 Konings 4: 42-44 Teks: Gelese gedeelte Tema: God voed sy volk met die ware Brood deur sy getroue diensknegte daarvoor te gebruik 1. Die gawe van die garsbrood en koring. 2. Die opdrag van Elisa 3. Die voeding van die diensknegte. Ps. 84:1,3 Skb: 12-3: 1,2 Ps. 25:2,3 Ps. 81: 11,18 Skb. 10-2 Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 21 November Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: 2 Konings 5: 1-16 Teks: 2 Konings 5:14 Tema: God toon aan jou waarheen jy jou probleem moet neem. 1. Die probleem wat Naaman gehad het. 2. Die advies wat Naaman ontvang het. 3. Die besluit wat Naaman geneem het. Ps. 18: 1,2 Skb: 12-3: 1,2 Ps. 38:1 Skb 3-3:1-6 Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 28 November Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: 2 Konings 5: 1-16 Teks: 2 Konings 5:3 Tema: God toon aan jou waarheen jy jou problem moet neem. 1. Die probleem 2. Die advies. 3. Die besluit. Ps. 107:1,10 Skb: 12-3: 1,2 Ps. 34:2,6 Ps. 31: 8, 12, 15 Skb 2-2: 1,3 Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

FaLang translation system by Faboba