Oggenddiens 3 Oktober Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: 2 Konings 3 Teks: 2 Konings 3: Hele hoofstuk Tema: God stuit menslike arrogansie deur hulle planne te laat misluk Hoofpunte: 1. God stuit menslike sondige planne. 2. Elisa kondig die mislukking aan 3. Joram bewerk die mislukking self Ps. 48:1,3 Skb: 12-3: 1,2 Ps. 79:5,6 Ps. 89:6 Ps. 59:1,10: Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 10 Oktober Die Erediens word gelei deur Oudl Jan Plomp. Lees: Miga 6 Teks: Miga 6:6-8 Tema: Waarmee sal ek die Here tegemoet gaan? Ps. 84:1,2 Skb: 12-3: 1,2 Skb 9-1: 10,11 Ps. 50:5&7 Skb 10-2 Ps. 116:7,9: Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Oggenddiens 17 Oktober Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: 2 Konings 4 Teks: Gelese Gedeelte Tema: God help diegene in nood deur onvoorwaardelike geloof te beloon. Hoofpunte: 1. Nood waarin die mens verkeer. 2. Geloof wat God eis. 3. Die beloning wat God gee. Ps. 92:1,2,6 Skb: 12-3: 1,2 Ps. 130: 1,2 Ps. 107: 1,10 Ps. 68:3,9 Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 24 Oktober Die Erediens word gelei deur Ds. Petrus van Blerk. Lees: Ps. 86 Teks: Gelese Gedeelte Tema: Jy is God se vertoonvenster Kerngedagtes • Luister tog na my Here, verhoor my gebed. • Wie is God? • Wie is ek?. Ps. 8:1,3,4,5 Skb: 12-3: 1,2 Ps. 31: 1,5,15 Ps. 89:2 Ps. 103:1,11 Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 31 Oktober Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: 2 Konings 4:8-37 Teks: Gelese Gedeelte Tema: God beloon diegene wat met ‘n suiwer geloof op Sy voorsienigheid vertrou. 1. God toets jou geloof 2. God suiwer jou geloof 3. God beloon jou geloofsvertroue Ps. 146:1,3 Skb: 12-3: 1,2 Ps. 9:1,7,10 Ps. 33:6, 11 Ps. 18:1,14,20 Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

FaLang translation system by Faboba