Oggenddiens 5 September Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Hebreërs 11:1-29 Teks: Hebreërs 11: 25 Tema: God self lei sy kind tot geloofsbesluite. 1. Die besluit waarvoor Moses gestel is. 2. Die opsies wat Moses oorweeg het. 3. DIe insig wat Moses getoon het. Ps. 100:1,2,3,4 Skb: 12-3: 1,2 Ps. 119:1,4 Ps. 43:3,4 Ps. 116:1,7,10: Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 12 September Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: 2 Petrus 3 Teks: Gelese gedeelte Tema: Christus se wederkoms staan vas vir elke gelowige te midde van ‘n wêreldse verwarring. Hoofpunte: 1.Die verwarring van die spotters 2.Die verduideliking van die apostel 3.Die voorbereiding van die gelowiges. Ps. 107:1,10 Skb: 12-3: 1,2 Ps. 86:1,6 Ps. 73:2,7 SKB 3-3: 1,2,4 Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 19 September Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: 2 Petrus 3 Teks: Gelese gedeelte Tema: Christus se wederkoms staan vas vir elke gelowige te midde van ‘n wêreldse verwarring. Hoofpunte: 1. Die belofe van die wederkoms. 2. Die verwagtng van die gelowiges 3. Die weerstaan van die dwaalleer. Ps. 105:1,2 Skb: 12-3: 1,2  Ps. 25:2,3 Skb 18-6:1,2,3,4,5 Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

FaLang translation system by Faboba