Oggenddiens 1 Augustus Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Psalm 16 Teks: Gelese gedeelte Tema: God se kinders ontvang seëninge wat hulle tot in die ewigheid laat sien. 1. Kenmerke van die gelowige 2. Die seëninge van die gelowige 3. Die vooruitsigte van die gelowige Sing: Ps. 150:1,3 Skb: 12-3: 1,2 Ps: 34: 6,8 Ps. 16: 1,5 SKB: 1-1::1,3,7

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 8 Augustus Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Matteus 18: 1-14Teks: Matteus 18:5 Tema: Die Here openbaar die betekenis van Sy koninkryk aan ons deur ons kindertjies
Hoofpunte: 1. Die Here gee ons kinders. 2. Die Here bewaar Sy kinders 3. Die Here maak van die kinders ‘n rolmodel

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 15 Augustus Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Ps. 51 (Teks: Ps. 51:19) Kerkorde art. 66 Die oproep van Klassis Potchefstroom Sing: Ps. 51: 1 Verootmoedigingsgebed: oudl Gerrie van Rooyen Ps. 51:4 Preek Tema: God vra ‘n opregte innerlike offer van sy kind. 1. Die omvang van die offer. 2. Die aard van die offer. 3. Die resultaat van die offer. Sing: Ps. 51:8 Sing: Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 22 Augustus Die Erediens word gelei deur Ds. Gerrit Kruger. Lees: Openbaring 22: 6-21 Teks: Openbaring 22:16 Ons moet… 1. God se Woord gehoorsaam. 2. Ons lewens rein hou. 3. Voortdurend bid en Jesus Christus se wederkoms verwag. Sing Ps. 147-1:1 Skb 12-3:1,2 Skb 9-3:1,2 Skb 7-2:2 Skb: 3-3;1,3,5,6 Skb: 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 29 Augustus Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Rigters 16:4-22 Teks: Rigters 16:20 Tema: Die seën wat God gee vra oorgawe en toewyding, anders verdwyn dit. Hoofpunte: 1. Die seën wat Simson ontvang het. 2. Die seën wat God onttrek het. 3. Die gevolge wat dit meegebring het. Sing: Ps. 105:2,3 Skb: 12-3: 1,2 Ps. 71: 13,14 Ps. 27: 1, 6 SKB 14-2: 1

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

FaLang translation system by Faboba