Oggenddiens 6 Junie Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: 2 Konings 2:1-18 Teks: 2 Konings 2:14 Hy het met hierdie mantel wat van Elia afgeval het, op die water geslaan en gesê: “Waar is die Here die God van Elia? Waar is Hy?” Toe Elisa die water slaan, het dit na links en na regs verdeel sodat hy kon deurgaan. Tema: God verhoor Sy kind wat smeek om voort te gaan. Hoofpunte: Die behoefte aan God se krag. Die gebed vir God se krag. Die voortgaan in God se krag. Sing: Psalm 48:1 en 4; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 25:2 en 3; Psalm 43:3 en 4; Psalm 74:14, 15 en 16

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 13 Junie Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: 2 Konings 2:19-22 Teks: Gelese gedeelte Tema: God stuur Sy profeet om nuwe lewe in 'n dooie wêreld te bring. Hoofpunte: God se profeet. Die dooie wêreld. Die nuwe lewe. Sing: Psalm 33:2 en 5; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 126:2 ; Psalm 107:3 en 4; Psalm 40:3 en 4

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 20 Junie Die Erediens word gelei deur oudl. Jan Plomp. Lees: Genesis 19:15-26 en Lukas 17:26-37 Teks: Gelese gedeelte Tema: ’n Waarskuwing teen talm Sing: Psalm 66:1 en 8; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 65:2; Psalm 103:2 en 9; Skrifberyming 10-2; Psalm 81:9 en 15

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 27 Junie Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees:Numeri 13:1-3, Numeri 13:16-33 en Numeri 14:1-10 Teks: Numeri 14:3 Waarom het die Here ons na hierdie land toe gebring? Net om doodgemaak te word? Ons vrouens en kinders sal krygsgevangenes word. Is dit nie vir ons beter om na Egipte toe terug te gaan nie?” Tema: Die Here lei Sy kinders oor 'n skynbaar onmoontlike weg. Hoofpunte: Die skynbaar onmoontlike weg. Die moontlike weg. Die enigste weg. Sing: Psalm 33:4; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 119:4; Psalm 105:20 en 23; Psalm 33:10 https://youtu.be/4tH58cmQ17Y

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

FaLang translation system by Faboba