Oggenddiens 4 Augustus Die Erediens word waargeneem deur ds. Christo Swanepoel.
Lees: Psalm 1 Teks: Psalm 1:6 “Waarlik, die Here lei die regverdiges op hulle pad, maar die pad van die goddeloses lei tot ondergang.” Tema: God belowe suskses aan diegene wat na Sy raad en waarskuwings luister. Hoofpunte: 1. God se waarskuwings. 2. God se raad. 3. God se belofte. Sing: Psalm 33:1 en 2; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 61:1 en 4(Melodie van Ps. 38) ; Psalm 1:1 en 4; Skrifberyming 7-2:1 en 2

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 4 Augustus Die Erediens word vanaand waargeneem deur ds. Hardus Lee van GK Derdepoort. Lees: 1 Samuel 8:1-22 Teks: 1 Samuel 8:7 “en die Here het vir hom gesê: “Gee toe aan die versoek van die volk in alles wat hulle van jou vra. Hulle het jóú nie verwerp nie; hulle het Mý verwerp as koning oor hulle.” Tema: Israel wil ʼn koning hê. Sing: Psalm 33:10; Psalm 128:1; Skrifberyming 10-2; Psalm 90:9

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 11 Augustus Die Erediens word waargeneem deur ds. Christo Swanepoel. Lees: 1 Kronieke 16:7-36 Teks: 1 Kronieke 16: 12-13 Tema: God herinner sy kinders daaraan om Sy wonderbaarlike bewaring te gedenk. Hoofpunte: 1. God se wonderbaarlike bewaring. 2. Die herinnering aan die bewaring. 3. Die wyse hoe ons dit gedenk. Sing: Ps. 100:1,2,3,4 Skb. 12-3:1,2 Ps. 25:2 Ps. 105:5 Ps. 36:2 Ps. 105:1,2

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 18 Augustus Die Erediens word waargeneem deur ds. Christo Swanepoel. Lees: 1 Kronieke 16:7-36 Teks: 1 Kronieke 16:35—Julle moet sê: “Red ons, o God, ons Verlosser, maak ons bymekaar, red ons van die nasies, dat ons u heilige Naam kan loof en ons in u lof kan verheug.” Tema: God versamel en bewaar Sy verloste volk. Hoofpunte: 1. God verlos sy volk. 2. God versamel sy volk. 3. God bewaar sy volk. Sing: Psalm 118:1 en 12; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 25:7; Psalm 23:3; Psalm 116; Psalm 89:6

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 18 Augustus Die Erediens word vanaand waargeneem deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Markus 10:17-31 Teks: Gelese gedeelte Heidelbergse Kategismus: Sondag 2 Tema: ʼn Mens leer jouself in God se wet ken. Hoofpunte: 1. Die bron van die kennis oor ons ellende. 2. Die inhoud van die kennis oor ons ellende. 3. Die gevolgtrekking uit die kennis oor ons ellende. Sing: Psalm 36:2; Psalm 38:1 en 17; Skrifberyming 10-2; Psalm 40:8

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 25 Augustus Die Erediens word waargeneem deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Openbaring 15:1-16:1 Teks: Openbaring 16:1 Tema: Bekeringstyd is verby wanneer God sy verloste volk uit hierdie wêreld uitlei. Hoofpunte: 1. God se volk word uitgelei, 2. God se toorn word losgelaat, 3. God se oordeelsbevel word uitgereik. Sing: Psalm 107:1 en 2; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 99:4 en 5; Psalm 89:7 en 8; Psalm 105:23 en 24

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 25 Augustus Die Erediens word vanaand waargeneem deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Psalm 14 Heidelbergse Kategismus: Sondag 3 Tema: Sonder God het die mens tot in die verderf geval. Hoofpunte: 1. Hoe kon dit gebeur het? 2. Hoe het dit gebeur? 3. Hoe erg was die val? Sing: Psalm 145:1, 3 en 10 ; Psalm 91:1 en 2; Skrifberyming 10-2; Psalm 25:6 en 7

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

FaLang translation system by Faboba