Oggenddiens 7 Julie Die Erediens word waargeneem deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Openbaring 13:11-18 Teks: Openbaring 13:18a Hier is wysheid nodig. Tema: God ontmasker die valse profeet voor Sy kerk. Hoofpunte: 1. Die valse profeet. 2. Die valse boodskap. 3. Die valse boodskap ontmasker. Sing: Psalm 118:1 en 14; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 119:26 en 33; Psalm 74:13, 14 en 15; Psalm 40:4 en 8

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 14 Julie. Die Erediens word waargeneem deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Openbaring 14:1-5 ook Johannes 17:15-26 Teks: Gelese gedeelte Tema: God se heilige volk betree die hemel met ‘n nuwe lied. Hoofpunte: 1. Wie is die heiliges? 2. Hoe klink die lied? 3. Hoe lyk die heiliges? Sing: Psalm 150:1 en 3; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 119:32 en 39; Psalm 118:1 en 10; Psalm 48:5

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 14 Julie Die Erediens word vanaand waargeneem deur ds. Christo Swanepoel Lees: 1 Petrus 5: 1-9 Teks: 1 Petrus 5:8 Heidelbergse Kategismus: Sondag 52 (vraag 127) Tema: My gebed om staande te kan bly in die stryd tussen God en Satan. 1. Die versoeking en God. 2. Die versoeking en Satan. 3. Die versoeking en ek. Sing: Psalm 31:1 en 6; Psalm 71:3,13; Skrifberyming 10-2; Psalm 144:1 en 3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 21 Julie Die Erediens word waargeneem deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Openbaring 14:6-13 Teks: Gelese gedeelte Tema: God waarsku die mensdom finaal net voor die wederkoms. Hoofpunte: 1. Die eerste waarskuwing. 2. Die tweede waarskuwing. 3. Die derde waarskuwing. Sing: Psalm 68:1 en 9; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 139:1 en 12; Psalm 2:2 en 3; Psalm 2:6

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 21 Julie Die Erediens word vanaand waargeneem deur ds. Christo Swanepoel Lees: Psalm 24 Teks: Psalm 24:9 en 10 Verbly julle, poorte, wees bly, eeue-oue deure, want die magtige Koning wil ingaan! Wie is Hy, hierdie magtige Koning? Die Here, die Almagtige, Hy is die magtige Koning. Sela Heidelbergse Kategismus: Sondag 52 Tema: God kan en wil en sal ons gebed verhoor. 1. God kan verhoor 2. God wil verhoor. 3. God sal verhoor. Sing: Psalm 103:1, 7 en 11; Psalm 24:1, 4 en 5; Skrifberyming 10-2; Psalm 72:1 en 11

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 28 Julie Die Erediens word waargeneem deur ds. Christo Swanepoel.Lees: Openbaring 14: 14-20 Teks: Openbaring 14:14 Tema: Christus se wederkoms bring gelyktydig oordeel en bevryding. 1. Die Een wat oes. 2. Die graanoes. 3. Die wynoes. Sing: Ps. 31:1,2,3 Skb: 12-3:1.2 Ps. 102: 1,8 (melodie ps. 86) Ps. 65:9 Ps. 126: 1,3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 28 Julie Die Erediens word vanaand waargeneem deur ds. Christo Swanepoel Lees: Jesaja 42: 18-Jesaja 43:8 Teks: Gelese gedeelte HK Sondag 1 Tema: Wees getroos, jy behoort aan die Here. 1. Die inhoud van die troos. 2. Die kennis van die troos. Sing: Ps. 116: 1,7,9 Ps. 31:15, 17 Skb. 10-2 Ps. 145:10,11

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

FaLang translation system by Faboba