Oggenddiens 5 Mei Die Erediens word waargeneem deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Openbaring 10 Teks: Gelese gedeelte Tema: Christus se wederkoms is ʼn geheimenis, maar tog ʼn feit wat roep op afwagting. Hoofpunte: 1. Die geheimenis van die wederkoms. 2. Die feit van die wederkoms. 3. Die wekroep van die wederkoms. Sing: Psalm 149:1 en 2; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 25:2; Psalm 119:62; Skrifberyming 7-2:1 en 2

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 5 Mei Die Erediens word vanaand waargeneem deur ds. Petrus van Blerk van GK Rietvallei. Skriflesing: Rigters 6 Teks: Rigters 6:17 “As U so vriendelik wil wees, doen tog vir my ’n wonder (teken) dat ek seker kan wees dit is U, Here wat met my praat!“
Tema: Weerspieël die besluite wat ek neem dat ek aan die Here gehoorsaam is? Hoofpunte:  Doen wat reg is in die oë van die Here (Opdrag)  Ons vra wonders en tekens om seker te wees (Besluitneming)  God gee sy Woord en Gees dat ons seker kan wees (Bevestiging) Sing: Lied 190:1-3; Psalm 119:7 en 39; Lied 525:1 en 3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 12 Mei Die Erediens word waargeneem deur Ds. Christo Swanepoel.. Lees: Openbaring 11:1-14 Teks: Gelese gedeelte Tema: Die ware kerk getuig van die komende waarheid. Hoofpunte: 1. Die ware kerk word afgemeet. 2. Die ware kerk se getuienis. Sing: Ps. 147:1,7  SKB: 12-3 Ps. 105:5 Ps. 4:2,3 Ps. 4:4

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 12 Mei Die Erediens word waargeneem deur Ds. Christo Swanepoel. Lees:  Hebreërs 12: 12-29 Teks:  Hebreërs 12:28 H.K: Sondag 48 Tema: Die gebed verwag God se koninkryk in ons en  rondom ons Hoofpunte: 1. Ons bid vir God in ons.2. Ons bid vir God om ons. 3. Ons bid vir God met verwagting. Sing: Ps. 25:1,4 Ps. 86:1,5 SKB: 10-2 Ps. 68:15

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 19 Mei Die Erediens word waargeneem deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Ps. 14 Teks: Gelese gedeelte Tema: God verlos gevalle mense uit genade. Hoofpunte: 1. Die gevalle mens. 2. Die Heilige God. 3. Die verloste volk. Sing: Psalm 33:1 en 2; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 19:4; Psalm 18:13 en 14; Psalm 48:1 en 4

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 19 Mei Die Erediens word vanaand waargeneem deur ds. Christo Swanepoel Lees: Psalm 119:1-16 Teks: Psalm 119:10 Heidelbergse Kategismus: Sondag 49 Tema: Die gebed bely gehoorsaamheid aan God se wet. Hoofpunte: 1. God se wet bely. 2. God se wet gehoorsaam. 3. God se dienaars gevolg. Sing: Psalm 25:1 en 4; Psalm 119:1 en 4; skrifberyming 10-2; Psalm 119:18 en 19

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 26 Mei Die Erediens word waargeneem deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Psalm 15 Teks: Hele Psalm Tema: God verander Sy kinders se lewens sodat hulle by Hom kan woon. Hoofpunte: 1. Die vraag na die woonplek. 2. Die voorwaardes vir die bewoners. 3. Die belofte van die woonplek. Sing: Psalm 84:1 en 2; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 40:4; Psalm 23:3; Psalm 116:1-; Skrifberyming 18-7:1 en 12

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 26 Mei Die Erediens word vanaand waargeneem deur ds. Christo Swanepoel Lees: Matteus 7:1-11 Teks: Matteus 7:11 As julle wat sleg is, dan weet om vir julle kinders goeie dinge te gee, hoeveel te meer sal julle Vader wat in die hemel is, goeie gawes gee aan dié wat dit van Hom vra? Heidelbergse Kategismus: Sondag 50 Tema: God is die Gewer van alle goeie gawes. Sing: Psalm 33:10; Psalm 128:1; Skrifberyming 10-2; Psalm 90:9

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

FaLang translation system by Faboba