Die Oggenddiens 18 November Die Sakrament van die Heilige Nagmaal word vanoggend bedien. Die diens begin om 10:00. Ds Christo Swanepoel is die prediker. Die Skriflesing is Konings 20: 1-11 Teks: 2 Konings 20: 8 en 11 Tema: “Die Here bevestig sy beloftes ter wille van die gelowige, met ‘n teken.” Hoofpunte: De beloftes van die Here. Die teken van die Here Die geloof van die sondaar. Sing: Psalm 118: 1 EN 12; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 119: 40; Ps. 23: 3; Ps. 116:1………..; Psalm 126:1 en 3.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Die Oggenddiens 25 November Die diens word vanoggend gelei deur Ds. Chrito Swanepoel. Die Skriflesing is uit Lukas 2:1-20. Die teksvers is: Lukas 2:15-17 Tema: “God se openbaring in Jesus Christus bring die mens tot geloofsaksie.” Hoofpunte: God se openbaring in Jesus Christus. Die mens kom tot geloofsaksie. Sing: Psalm 146:1 en 8; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 130: 2 en 4; Psalm 89: 8; Psalm 149:1 en 2.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 25 November Ds. Christo Swanepoel bedien die Woord. Die Skriflesing is Genesis 4: 17-24 en Matteus 2:16-18. Hk Sondag 40 is aan die orde. Teks: Gen 4: 23-24. Tema: “God versterk ons om ons stryd om die voorgang van die lewe.” Hoofpunte: God gee lewe. Satan verwoes lewe. Christus herstel lewe. Sing: Psalm 34: 2 en 6; Psalm 31:1, 9, 10 en 11. Skrifberyming 10-2; Psalm 36:2 en 3.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

FaLang translation system by Faboba