Oggenddiens 7 April Ds. Christo Lees: Openbaring 8 Teks: Gelese gedeelte Tema: God wreek die lyding van Sy uitverkorenes wat dag en nag tot Hom roep. Hoofpunte: 1. Die geroep van die uitverkorenes. 2. God wreek die lyding van Sy uitverkorenes Sing: Ps. 100:1-4 Skb.12-3:1,2 Ps. 119: 11,39
Ps. 31: 7,14 Ps. 144: 3,4

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 7 April word deur gelei deur ds. Anton Dednum van Geref. Kerk Bergsig, Lees: Deuteronomium 10: 12-22 (A.O.V)
Teks: Deut 10: 12 H.K. Sondag 46 Tema: Die getrouheid van God bevestig Hom as ons hemelse Vader. Ps. 18: 1 en 13 Ps. 116: 1, 3 & 4 SB. 10-2

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 14 April Die Erediens word waargeneem deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Matteus 21:1-11
Teks: Matteus 21:5 “Sê vir Sion: Kyk, jou Koning kom na jou toe; Hy is nederig en Hy ry op 'n donkie, op die vul van 'n pakdier.” Tema: Jesus se lyding wys hoedat oorwinning deur nederige diens bereik word. Hoofpunte: 1. Die lyding van Jesus. 2. Die ambisie van die mens. 3. Die koningskap van Christus. Sing: Psalm 122:1 en 2; Skrifberyming: 12-3:1 en 2; Psalm 130:2 en 4; Psalm 118:13 en 14; Psalm 48:4 en 5

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 21 April 2019 Tema: God se oordeel en verlossing roep jou tot geloof en bekering. Hoofpunte: 1. God se oordeel. 2. God se verlossing. 3. God se roepstem Sing: Ps. 98:1,2 Skb: 12-3:1,2 Ps. 4:2,3 Ps. 105:1.5 Ps. 16:4,5

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 28 April Die Erediens word waargeneem deur ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Openbaring 9 Teks: Gelese gedeelte Tema: God waarsku die wêreld met pyn en dood as hy Satan en sy engele loslaat. Hoofpunte: 1. Pyn uit die put van onheil. 2. Dood deur die verwoesting van oorlog. Sing: Psalm 46:1 en 3; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 130:1 en 2; Psalm 46:6; Psalm 73:11 en 12

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 28 April Die Erediens word vanaand waargeneem deur ds. Christo Swanepoel Skriflesing: Efesiërs 3:14-21
Teks: Gelese gedeelte H.K. Sondag 47 Tema: God se Naam moet geken word, herken word en erken word. Hoofpunte: 1. Om God se naam te ken. 2. Om God se naam te herken. 3. Om God se naam te erken. Sing: Psalm 150:1 en 2; Psalm 86:1 en 5 ; Skrifberyming 10-2; Psalm 89:3 en 7

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

FaLang translation system by Faboba