Oggenddiens 3 Maart Die Diens word waargeneem deur Ds. Christo Swanepoel. Die Skriflesing is: Openbaring 6:1-8.Teks: Gelese gedeelte Tema: Die vier ruiters op pad na die einde. Hoofpunte: Die vier ruiters: Die witte Die rooie Die swarte Die vale Sing: Psalm 27:1; Skrifberyming: 12-3: 1 en 2; Psalm 42:1 en 3; Psalm 68:14; Psalm 91: 3, 4 en 7


Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 3 Maart Ons het vanaand ʼn ruildiens en ds. Ben Fourie preek hier by ons. Die skriflesing is Rigters 12:1-7. Teks: Rigters 12:6 Tema: “Praat die regte taal in die koninkryk!” Sing: Lof: Psalm 100-1:1-4; Voor preek: Skrifberyming 15-7:4,5; Slot: Lied 530:1,2

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 10 Maart Die Erediens word waargeneem deur Ds. Christo Swanepoel. Die Skriflesing is: Openbaring 6:9-17
Teks: Gelese gedeelte Tema: ʼn Biddende kerk en ʼn sidderende wêreld Hoofpunte: 1. Die vyfde seël - biddende kerk. 2. Die sesde seël - sidderende wêreld Sing: Psalm 146:1 en 3; Skrifberyming: 12-3: 1 en 2; Psalm 16: 4 en 5; Psalm 74:2, 7 en 8; Psalm 74: 9, 13 en 15

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 10 Maart Die Erediens word vanaand waargeneem deur dr. Douw Breed Die Skriflesing is:1 Petrus 1:1-9, 17-21 en 2:1-5 Teks: 1 Petrus 1:2 Tema: Uitverkiesing: ‘n Fontein van alle saligheid vir my lewe van elke dag! Sing: Ps. 34:4, 5; Ps. 65:2, 4; Ps. 4:2, 4

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 17 Maart Lees: 1 Kor. 10:1-12 Teks: 1 Kor. 10:2 Tema: God roep sy gedoopte kinders op om uit die lesse van die geskiedenis te leer. Hoofpunte: 1. God se openbaring in die geskiedenis. 2. Die mens se reaksie in die geskiedenis. 3. God se oproep vir die hede Sing: Ps. 18:1,12 Skb: 12-3:1,2 Ps. 61:1,4 Ps. 105:5 Ps. 105:20.21,23 PS. 34:4,7

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 24 Maart Die Erediens word waargeneem deur Ds. Werner Brotherton van Vryheid. Skriflesing: Nahum 1:1-8 Teks: Nahum 1:2 en 7 “Die Here is 'n God wat baie begaan is oor sy volk, 'n God wat Hom wreek. Die Here wreek Hom in sy gloeiende toorn, die Here wreek Hom op sy teëstanders, sy toorn ontvlam teen sy vyande.
Die Here is goed, Hy is 'n toevlug in tyd van nood, Hy sorg vir dié wat by Hom skuil.” Tema: Die Here het ʼn heilige liefde vir Sy kinders. Preekskets: Om die Here reg te ken, is dit nodig om te weet presies wie Hy is. Ons hoor in vandag se samelewing so baie God is liefde. Hier moet ons egter stop en vra, is dit al? As God net liefde is word boeke soos Nahum in die Bybel moeilik om te begryp. Nahum noem die Here driemaal ʼn Wreker, iemand wat wraak neem. Liefde en wraak gaan mos nie saam nie? Tog het dit te doen met God se geregtigheid. Wanneer ons weet God is regverdig maak Sy toorn en liefde sin, en sien ons dit hoort bymekaar. Sing: Psalm 93:1 en 2; Psalm 31:1 - 3; Skrifberyming: 12-3:1 en 2; Psalm 25:2 en 5; Psalm 36:1 - 3; Psalm 18:1, 2 en 5 en Psalm 2:1 en 2

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 31 Maart Lees: Openbaring 7 Teks: Gelese gedeelte Tema: ‘n Belofte vir die kerk 1.Bewaring 2. Verheerliking Sing: Ps. 107:1,20 (tweede melodie Johannes de Heer 1919) Skb: 12-3:1,2 Ps. 38:1,11,17 Ps. 144:3,4,6 (PK De Villiers se wysie sal musiek vir orrelis stuur) Ps. 33:8,10,11

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

FaLang translation system by Faboba