Oggenddiens 03 Februarie Ds. Christo Swanepoel preek vanoggend.  Die Skriflesing is Openbaring 4. Teks: Gelese hoofstuk. Tema: “‘n Troon wat skitter uit die geopende hemel troos die gelowige wat worstel in die strydende kerk.” Hoofpunte: Die troon in die oop hemel. Die troos vir die strydende kerk. Sing: Psalm 145: 1, 4, 6 en 7; Skrifberyming 12-3: 1  en 2; Psalm 4: 2; Psalm 2:1 en 2; Psalm 68: 15 en 16.


Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 10 Februarie Dit is voorbereiding met die oog op Nagmaal aanstaande Sondag. Onthou die Diens begin om 10:00. Die Diens word waargeneem deur Ds. Christo Swanepoel. Die skriflesing is Ps. 106. Teks: Ps. 106: 4 en 5. Tema: “God luister na sy kind se verlange na Hom.” Hoofpunte: God se kind wat verlangend roep. God se kind wat ontvang. Sing: Ps. 149: 1 en 2; Skrifberyming 12-3: 1 en 2; Psalm 86: 1 en 2; Psalm 86: 4 en 6; Skrifberyming. 14-2: .1

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 10 Februarie Ds. Christo Swanepoel preek vanaand Die Skriflesing is Galasiërs 5: 16-26 Teks: Galasiërs 5:24-25. H.K. Sondag 44 word behandel. Tema: God vat Sy wet saam in die hart van die mens. God het jou Sy wet gegee. God het jou, jou hart gevra. Sing: Psalm 19:1 en 4; Psalm 40 40: 4; krifberyming 10-2; Psalm 119: 62 en 63.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 17 Februarie Die Diens word waargeneem deur Ds. Christo Swanepoel. Die Sakrament van die Heilige Nagmaal word vanoggend bedien. Die Skriflesing is: Spreuke 9: 1-6. Teks: Gelese gedeelte. Tema: “God nooi jou uit na 'n feesmaal sodat jy in jou nuwe lewe kan groei.” Hoofpunte: 1. Wie word almal uitgenooi. 2. Waarvoor word daar uitgenooi. 3. Wat beteken dit vir die gaste. Sing: Psalm 150: 1 en 3; Skrifberyming 12-3: 1 en 2; Psalm 25: 2; Psalm 23: 3; Psalm 116: 1.......; Psalm 116: 7 en 9.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 17 Februarie Ds. Christo Swanepoel lei die diens Die Skiflesing is Psalm 50. Die teks is Psalm 50: 14 -15. Heidelberg Kategismus Sondag 45 is aan die orde. Tema: “Die gesprek tussen 'n kind en sy hemelse Vader moet getuig van opregte liefde.” Hoofpunte 1. Die noodsaaklikheid van die gebed. 2. Die voorwaardes vir die gebed. 3. Die vorm van die gebed. Sing; Psalm 33: 1 en 11; Psalm 134: 3 Seënbede; Psalm 42: 1 en 3; Skrifberyming 10-2; Psalm 61: 4 en 6.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 24 Februarie Die Diens word waargeneem deur Ds. Christo Swanepoel. Die Skriflesing is: Openbaring 5:1-14 Teks: Openbaring 5:5 Tema: “Die Middelaarskrag van Christus is Sy kerk se enigste troos.” Die Middelaarskrag van Christus. Die kerk se troos. 
Sing: Psalm 84:1 en 3; Skrifberyming 12-3: 1 en 2; Palm 25: 7; Psalm 105: 5; Psalm 33: 6 en 7; Psalm 89:3 en 7

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 24 Februarie Ds. Christo Swanepoel lei die diens Die Skiflesing Lukas 11:1-13. Teks: Lukas 11:13 H.K. Sondag 46 Tema: “Die Almagtige het in Sy liefde ons hemelse vader geword en ons moet Hom so in ons gebed bely.” Christus leer ons om in ons gebed te vertrou op: Die Vaderliefde van God. Die almag van God.  Sing:  Psalm 149:1 en 2; Psalm 134: 3 (seënbede); Skrifberyming 2-4: 1 en 3; Skrifberyming 10-2; Psalm 73:10 en 11

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

FaLang translation system by Faboba