Oggenddiens 20 Januarie Ds. Christo Swanepoel preek vanoggend. Die Skriflesing is Openbaring 1:1-20. Die teks: Openbaring 1:1-3 Tema: Die geheimenis van die komende God’s ryk en die belewenis van die strydende kerk Hoofpunte: God wat openbaar. Die kerk wat verkondig Die mens wat reageer Sing: Psalm33:1,7; Skrifberyming 12-3:1; Psalm 25:2,7; Psalm 48:1,2; Psalm 68:15
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 20 Januarie Ds. Christo Swanepoel preek . Die Skriflesing is: Efesiërs 4:17-32. Teks: Efesiërs 4: 28. Sondag 42 is aan die orde Tema: “God is die eienaar van alle dinge.” God besit sy skepping. Satan steel die skepping. Christus eis die skepping op. Sing: Psalm 107:1,10; Psalm 89:6; Psalm 20: 4; Skrifb10-2; Psalm 62:6,7,8
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 27 Januarie bedien Ds. Christo Swanepoel die Woord. Die Skriflesing is Openbaring 3. Teks: Openbaring 3:7-13
Tema: "God gee aan ‘n nederige gemeente die krag om te oorwin." Hoofpunte:1) ‘n Karakter om te bewonder. 2) ‘n Krag om te begeer. 3)‘n Kroon om te bereik.
Sing: Psalm 84:1 en 6; Skrifberyming: 12-3:1 en 2; Psalm 38:1 en 17; Psalm 43: 3; Psalm 118: 5 en 10.
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 27 Januarie Die Woord word vanaand bedien deur Ds. Christo Swanepoel. Die skriflesing is Jakobus 3: 1-12. Teks: Jak 3:10 H.K.: Sondag 43 is aan die orde. Tema: Die groot stryd tussen die waarheid en die leuen. Hoofpunte:
Die karakter van ‘n leuen. Die openbaring van ‘n leuen.
Die stryd teen die leuen. Sing: Psalm 18: 1; Psalm 18:14; Skrifberyming 10-2; Psalm 4: 1 en 4.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

FaLang translation system by Faboba