Ds. Casper Breed preek vanoggend.Die Skriflesing is Romeine 8:18 – 39 en die teks Romeine 8:29 & 30 Tema: "Verkies!  Geroep!  Verheerlik!" Sing:Psalm 105:1 en 4; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 79: 5 en 6;  Skrifberyming 1-1:1 en 2; Skrifberyming 1-1:3 en 7.

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Ds. Chriso Swanepoel bedien duie Woord vanoggend. Die Skriflesing is Psalm 19. die Teks is die gelese gedeelte. Tema: “Deur sy skepping en sy Woord bewerk God die ware geloof in sy kind.”" Sing: Psalm 19: 1 en 2; Skrifb 12-3: 1 en 2; Psalm 19: 4 en 5; Psalm 19: 6 en 7; Psalm 147: 6 en 7.

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

FaLang translation system by Faboba