Sondagoggend 2 September

Ds. Christo Swanepoel bedien vanoggend die Woord aan die hand van Psalm 1. Die teks Teks: Psalm 1:6. Tema: “God belowe sukses aan diegene wat na Sy waarskuwings en raad luister.” Sing:Psalm 1: 1 en 4; Skrifb 12-3: 1 en 2; Psalm 119: 6 en 7; Psalm 66:7 en 8; Psalm 73: 11 en 12.

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Sondagoggend 9 September

Ds. Christo Swanepoel preek vanoggend. Die Skriflesing is Psalm 9 Die teks: Psalm 9: 9-11. Tema: God se kinders loof Hom vir sy regverdige regering deur die eeue heen.” Sing:Psalm 9:1, 5 en 6; Skrifberyming 12-3: 1 en 2; Psalm 99:1 en 5; Psalm 9: 7, 8 en 15; Ps. 90:1 en 9

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Sondagoggend 9 September

Ds. Christo Swanepoel preek vanaand. Die Skriflesing Filippense 2:1-11 en Heidelberg Kategismus Sondag 36 is aan die orde.Die Teks: Filipense 2:9—11. Die tema: "Die gelowige verbly hom in God se heilige Naam.” Sing:Psalm 118:12; Psalm 118:13; Skrifberyming 10-2; Psalm 135:1 en 8.

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Sondagoggend 23 September

Ds. Die Woordbediening word waargeneem deur Ds. Christo Swanepoel. Die Skrifgedeelte is Psalm 17 en die teksvers is die gelese gedeelte. "Die tema: “God luister na sy kind wat na Hom roep vanuit beproewing.” Sing:Psalm 107: 1 en 10; Skrifb 12-3: 1 en 2; Psalm 32: 1 en 2; Psalm 30: 2 en 7; Psalm 138:2 en 4.

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Ds. Christo Swanepoel lei vanoggend die diens. Die Skrifgedeelte is Psalm 18 en die teksvers is die gelese gedeelte. "Die tema: “God se bewarende hand leer Sy kind om erkenning te gee vir al die seëninge wat ontvang word” Sing:Psalm 18: 1 en 2; Skrifberyming 12-3: 1 en 2; Psalm 18: 14; Psalm 18: 13 en 16; Psalm 18: 20.

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

FaLang translation system by Faboba