Sondagoggend 5 Augustus

Ds. Christo Swanepoel bedien vanoggend die Woord. Die Skriflesing is: Matteus 17: 22-27. Teks: Matteus 17: 27. Tema: “God voorsien dat Jesus ons skuld betaal.” Sing:  Psalm 105:1 en 2; Skrifberyming 12-3: 1 en 2; Psalm 19: 4 en 5; Psalm 115:7 en 8; Psalm 36:2 en 3.

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Sondagoggend 12 Augustus

Dit is Voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Sakrament van die Heilige Nagmaal aanstaande Sondag. Ds. Christo Swanepoel preek. Die Skriflesing: Lukas 18: 9-14. Die teks: Lukas 18:13. Tema: "‘n Lewendige gelowige doen biddende voorbereiding" Sing: Psalm 107:1 en 10; Skrifberyming 12-3: 1 en 2; Psalm 32: 1 en 3; Psalm 86: 6; Psalm 90: 2 en 7.

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Sondagoggend 19 Augustus

Die Sakkrament van die Heilge Nagmaal word vanoggend bedien Ds. Christo Swanepoel preek. Die Skriflesing: Efesiërs 6:10-20. Die teks: Efesiërs 6:18-19. Tema: "God verhoor ‘n nederige gebed." Sing:Psalm 89:1 en 2; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 25: 2 en 3; Psalm 23: 3; Psalm 116:1…... aan tafel; Psalm 103:1 en 3..

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Sondagaand 19 Augustus

Ds. Christo Swanepoel preek. Die Skriflesing is Lukas 12:1-7 en die Heidelberg Kategismus Sondag 34. Die teks: Lukas 12:2-3. Tema: "Daar is niks wat bedek kan word voor die aangesig van die ware God nie." Sing:Psalm 135:1 en 3; Psalm. 81:9 en 10; Skrifberyming 10-2; Psalm: 46:1 en 6.

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Sondagoggend 26 Augustus

Ds. Christo Swanepoel bedien vanoggend die Woord. Die Skriflesing is: Prediker 4:17 tot Prediker 5: 6. Die teks is die gelese gedeelte. Tema: “‘Ons moet God dien met opregtheid in die erediens.” Sing:Psalm 34:2 en 6; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 40: 4 en 5; Psalm 48: 4; Psalm 63:2 en 3.

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Sondagaand 26 Augustus

Ds. Christo Swanepoel preek vanaand. Die skriflesing is Kolossense 1: 1-23. Die teks is Kolossense 1: 15 en die Heidelberg Kategismus Sondag 35 is aan die orde. Die tema: “God vra oorgawe in ware godsdiens.” Sing: Psalm 107:1 en 2; Psalm 71: 9 en 10; Skrifberyming 10-2; Psalm: 43: 3 en 4.

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

FaLang translation system by Faboba