Sondagoggend 1 Julie

Ds. Christo Swanepoel bedien die Woord. Die Skriflesing is Handelinge 25. Teksvers: Gelese gedeelte. Tema: “God vra toewyding van sy kind in ‘n wêreld van mag en vertoon.” Sing: Psalm 48: 1,en 4; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 139:1 en 12; Psalm 43: 3 en 4; Psalm 138: 2 en 4.

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

 

Sondagoggend 8 Julie

Ds. Nico Ligthelm preek vanoggend. Die Skriflesing is: Matteüs 10:34 tot 39. Teksvers: Matt.10:34b . Tema: “Swaard of vrede?” Sing:Psalm 33:1 en 6; Skrifb12-3: 1 en 2; Psalm 130:1 en 2; Skrifb 17-2:7 en 8; Psalm 128:4

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

 

Sondagoggend 15 Julie

Ds. Christo Swanepoel bedien die Woord preek vanoggend. Die Skriflesing is: Handelinge 26. Teks: Gelese gedeelte. Tema: “Die Here roep sy dienskneg om van Sy verlossing te getuig, ongeag die hoorders se reaksie” Sing:Psalm 147:1 en 3; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 119: 1 en 7; Psalm 118:7 en 8; Psalm 73 :2 en 8

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

 

Sondagoggend 22 Julie

Ds. Christo Swanepoel bedien die Woord. Die Skriflesing is: 2 Johannes. Teks: 2 Johannes:9 Tema: “God stel die waarheid bo die  dwaalleer” Sing: Psalm 36:2 en 3; Skrifberyming 12-3: 1 en 2; Psalm 73: 9; Psalm 1: 1 en 3; Psalm 45:1, 3 en 16

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

 

Sondagoggend 29 Julie

Ds. Christo Swanepoel bedien die Woord. Die Skriflesing is: 1 Samuel 7: 2-12. Teks: Hele gedeelte. Tema: Die Here lei sy kinders deur bekering en gebed tot verlossing. Sing Psalm 147: 1, 3 en 5; Skrifberyming 12-3: 1 en 2; Psalm 65 :2 en 4; Psalm 68: 1; Psalm 18:16 en 20

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

 

FaLang translation system by Faboba