Sondagoggend 6 Mei  

Ds. Christo Swanepoel preek vanoggend. Dit is voorbereiding met die oog op die viering van die Sakrament van die Heilige Nagmaal DV Sondag 13 Mei. Die Skriflesing is 2 Petrus 3, die teks is die gelese gedeelte. Die Tema: “Christus se wederkoms staan vas vir elke gelowige te midde van wêreldse verwarring.” Sing: Psalm 107: 1 en 10; Skrifb 12-3: 1 en 2; Psalm 86: 1 en 6; Psalm 73: 2 en 7 en Skrifb4-3: 2 en 4. .

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Sondagoggend 13 Mei  

Ds. Christo Swanepoel preek vanoggend. Die Sakrament van die Heilige Nagmaal word bedien.Lees: 2 Petrus 3. Teks: Hele gelese hoofstuk . Tema: “Christus se wederkoms staan vas vir elke gelowige te midde van wêreldse verwarring.”Sing: Psalm 105:1 en 2; Skrifb 12-3:1 en 2; Psalm 25: 2 en 3; Psalm 68: 1; Psalm 23: 3; Psalm 116:1…… Skrifb 18-6: 1, 2, 3, 4, en 5.

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Sondagaand 13 Mei  

Ds Christo Swanepoel bedien die Woord. Lees Exodus 14. Teks: Eksodus 14: 13. H.K. Sondag 26. Tema: “God verlos jou deur die water heen, in Christus.” Sing: Psalm 48: 1 en 4; Psalm 18: 11; Skrifb 10-2; Psalm 90: 9.

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Sondagoggend 20 Mei  

Ds Christo Swanepoel bedien die Woord. Skriflesing: Daniel 6. Die teksvers Daniel 6: 12 Tema: “God bevry sy gelowige kinders in hul stryd teen die dood.” Sing: Psalm 84: 1, 2 en 6; Skrifb 12-3:1 en 2; Psalm 99: 1 en 5, Psalm 43: 3 en 4; Skrifb 14: 1 en 2.

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Sondagaand 20 Mei  

Ds Christo Swanepoel bedien die Woord. Skriflesing: Lees Titus 3. Teksvers: 5 Die tema: “God roep ons tot die ware erkenning van die doop” Sing: Psalm 146: 1; Psalm 105: 5; Skrifb 10- 2; Psalm 146: 3 en 8.

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

 

Sondagoggend 27 Mei  

Ds Christo Swanepoel preek vanoggend. Skriflesing: Daniël 7:1-28. Die teks is Daniël 7: 13-14. Tema: "Moenie vrees nie, God regeer." Psalm 99:1,3; Skrifb 12-3:1 en 2; Psalm 86:1 en 6; Psalm 144: 1; Psalm 2: 1 en 6.

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

 

Sondagaand 27 Mei  

Ds Christo Swanepoel is die prediker. Lees: Jesaja 55 hele hoofstuk en Lukas 22: 14-20. Die teks:Jesaja 55:1 en HK Sondag 28. Tema: "In die Nagmaal nooi Christus jou om saam met Hom te kom eet." Sing: Psalm. 118: 1; Psalm 23: 1; Skirfb 10-2; Psalm 23: 3.

  Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

 

FaLang translation system by Faboba