In hierdie reeks is die preke van Ds. Christo Swanepoel oor die Onse Vader (Kategismus Sondag 45 – 52).
Hier hoor u net die Skriflesing en die Preek,
Die volledige eredienste is beskikbaar op die webwerf onder PREKE by die oorspronklike datums
- Sondag 45 Teks; Psalm 50
Tema Die gesprek tussen’n kind en sy hemelse Vader moet getuig van opregte liefde.
Hoofpunte: Die noodsaalkikheid van gebed. Die voorwaardes vir die gebed. Die vorm van die gebed.
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
- Sondag 46. Teks: Lukas 11:1-13.
Tema: Die Almagtige het in Sy liefde ons hemelse vader geword en ons moet Hom so in die gebed bely.
Hoofpunte: Die Vaderliefde van God. Die almag van God.
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
- Sondag 47. Teks: Efesiers 3:14-21.
Tema: God se naam moet geken word, herken word en erken word.
Hoofpunte: Om God se naam te ken, om God se naam te herken en om God se naam te erken.
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
- Sondag 48. Teks: Hebreërs 12: 12-29
Tema: Die gebed verwag God se koninklryk in ons en rondom ons.
Hoofpunte: Ons bid vir God in ons. Ons bid vir God om ons. Ons bid vir God met verwagting.
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
- Sondag 49. Teks: Psalm 116:1-16
Tema: Die gebed bely gehoorsaamheid aan God se wet.
Hoofpunte: God se wet bely. God se wet gehoorssam. God se dienaars gevolg.
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
- Sondag 50. Teks: Matteus 7:1-11
Tema; God is die gewer van alle goeie gawes.
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
- Sondag 51. Teks: : Matteus 6:1-18
Tema: Ons behoefte aan vergewing en ons roeping tot vergewing.
Hoofpunte: Ons behoefte aan vergewing. God se genade van vergewing. Ons roeping tot vergewing.
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
- Sondag 52 (Vraag127). Teks 1 Petrus 5:1-9.
Tema: My gebed om staande te kan bly in die stryd tussen God en Satan.
Hoofpunte: Die versoeking en God. Die versoeking en Satan. Die versoeking en ek.
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
- Sondag 52. Teks: Psalm 24.
Tema: God kan en wil en sal ons gebed verhoor.
Hoofpunte: God kan verhoor. God wil verhoor. God sal verhoor.
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)