In hierdie artikel word aangetoon dat veranderende tendense in die wêreld ’n invloed het op jongmense en in besonder op interpersoonlike verhoudings. Hierdie tendense word bespreek op makrovlak (wêreldwyd), mesovlak (Suid-Afrikaans) en
mikrovlak (persoonlik). Daar word ook aangetoon hoe dit jongmense beïnvloed en hulle lewens bepaal. Verder word
uitdagings vir Christelike gemeenskappe in die postmoderne era bespreek, naamlik dat hulle postindividualisties en postrasionalisties
sal dink. Jongmense leef in die tyd van ’n postdualistiese en postintellektualistiese evangelie. Die artikel het in Koers 71(2, 3, 4) 2006:535-555 verskyn. Die outeurs is:Rian S. Steyn & George A. Lotter, Fakulteit Teologie, Potchefstroomkampus' Noordwes-Universiteit, POTCHEFSTROOM. E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. en Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. 

 

 


 

DrukE-Pos

FaLang translation system by Faboba