Nuusbrokkie vanuit D’kar –  Mei 2020

 

                                                           Ds Hendrik Du Plessis  Gereformeerde Kerk D´Kar Botswana

Dekar Voedsel Uitreik  1st Mei 2020

Waar: Op die plaas Dqǟe Qare (dis n wildsplaas) Nie ver vanaf die Dekar Gereformeerde Kerk.

Donateur: Die donateur is Philip Kirch.

Die plaasbestuurder Greg Laws het gevra vir hulp omdat die plaas vir maande sonder kos gaan wees gedurende die “lockdown”tydperk.

Baie van Dekar Gemeente lidmate werk daar en dis ook ʼn bedieningspunt wat gereëld deur Ds Hendrik en die ouderlinge besoek word.Dis Hendrik se bakkie in die agtergrond op die foto.

Die kos sal maar ʼn klein rukkie uitkoms bied en dit wil lyk asof Philip net eenmalig kon help.

 

 Fotos:

1.jpg2.jpg

Ons sal alle donasies vir voedsel waardeer.Ds Hendrik sal dan die aankope doen in Ghanzi en reël dat die kospakkies by die regte behoeftige gemeentelede besorg word.

Merk betalings duidelik “voedsel Dekar”

FNB Modimolle

Account Name: Die Botswane Sendinggroep van die R M .

Account No: 62112 7699 08

Branch Code: 260247

e-mail confirmations to : Du Plessis, Gerhardus <Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.;

3.jpg4.jpg

 

 

Druk E-Pos

FaLang translation system by Faboba